Hartlike welkom by die A.G.S. Corpus Christi Malmesbury aanlyn!

Hartlike welkom by die A.G.S. Corpus Christi Malmesbury aanlyn!

Ons is deel van die AGS van S.A., die oudste Pinkster kerk in S.A. Deur middel van Woord verspreiding wil ons graag van mense dissipels maak van Jesus Christus.

Adres: Baroccastr. 19, Malmesbury, 7300
Tel. K. 022-4872200

Senior pastoor: Piet Smit
Kantoorure: Maandag tot Vrydae van 08:00 tot 13:00

Dienstye: Sondaggoggend 09:30
Sondagaand 18:30

Skryf in op ons Nuusbrief

captcha